GENESIS 26:33
GENESIS 26:33 Bybel vir almal (ABA)
Hy het die put toe Berseba genoem. Dit is vandag nog ook die stad se naam.
Deel
Lees GENESIS 26GENESIS 26:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het dit Seba genoem. Daarom is die naam van die stad Berséba tot vandag toe.
Deel
Lees GENESIS 26GENESIS 26:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe noem hy dit Seba en daarom is die naam van die stad nou nog Berseba .
Deel
Lees GENESIS 26