GENESIS 26:28
GENESIS 26:28 Bybel vir almal (ABA)
Hulle sê toe vir Isak: “Ons het duidelik gesien dat die Here by jou is en dat Hy jou seën. Toe het ons gedink daar moet 'n ooreenkoms wees tussen ons.
Deel
Lees GENESIS 26GENESIS 26:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe antwoord hulle: Ons het duidelik gesien dat die HERE met jou is. Daarom het ons gedink: Laat daar tog 'n eed tussen ons wees, tussen ons en jou; en laat ons 'n verbond met jou sluit
Deel
Lees GENESIS 26GENESIS 26:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het geantwoord: “Ons het baie duidelik gesien die Here is by jou. Ons wil onder eed 'n ooreenkoms met jou aangaan. Ons wil 'n verdrag met jou sluit
Deel
Lees GENESIS 26