YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 26:25

GENESIS 26:25 Bybel vir almal (ABA)

Isak het daar 'n altaar gebou. Hy het die Here aanbid. Isak het sy tent daar opgeslaan, en sy slawe het 'n put gegrawe.

Deel
Lees GENESIS 26

GENESIS 26:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe bou hy daar 'n altaar, en hy het die Naam van die HERE aangeroep en daar sy tent opgeslaan; en die dienaars van Isak het daar 'n put gegrawe.

Deel
Lees GENESIS 26

GENESIS 26:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Isak het daar 'n altaar gebou en die Naam van die Here aangeroep. Isak het sy tente daar opgeslaan, en sy slawe het 'n put gegrawe.

Deel
Lees GENESIS 26

GENESIS 26:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy het toe daar 'n altaar gebou en die Naam van die HERE aangeroep. Isak het sy tente daar opgeslaan, en sy slawe het daar 'n put uitgekap.

Deel
Lees GENESIS 26

GENESIS 26:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy het daar 'n altaar gebou en die Naam van die HERE aangeroep en daar sy tent opgeslaan; en die dienaars van Isak het daar 'n put gegrawe.

Deel
Lees GENESIS 26

GENESIS 26:25 Die Boodskap (DB)

Uit dankbaarheid het Isak vir die Here ’n altaar gebou en Hom aanbid. Hy het ook sy tent daar opgeslaan en sy mense het weer ’n put gegrawe.

Deel
Lees GENESIS 26

GENESIS 26:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe bou Isak daar ’n altaar en aanbid die HERE. Hy het daar kamp opgeslaan en sy slawe het daar ’n put gegrawe.

Deel
Lees GENESIS 26
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's