YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 26:2

GENESIS 26:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die HERE het aan hom verskyn en gesê: Moenie na Egipte aftrek nie; woon in die land waarvan Ek jou sal vertel

Deel
Lees GENESIS 26

GENESIS 26:2 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het aan Isak verskyn en vir hom gesê: “Moenie verder gaan na Egipte nie. Jy moet woon in die land wat Ek vir jou sal sê.

Deel
Lees GENESIS 26

GENESIS 26:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die HERE het aan hom verskyn en gesê: Moenie aftrek na Egipte nie; woon in die land wat Ek jou sal aanwys.

Deel
Lees GENESIS 26

GENESIS 26:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het aan Isak verskyn en vir hom gesê: “Moenie Egipte toe trek nie. Bly waar Ek jou sê: in hierdie land.

Deel
Lees GENESIS 26

GENESIS 26:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE het aan hom verskyn en gesê: “Moenie afgaan na Egipte nie. Bly in die land waar Ek vir jou sê.

Deel
Lees GENESIS 26

GENESIS 26:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die HERE het aan hom verskyn en gesê: Moenie na Egipte aftrek nie; woon in die land waarvan Ek jou sal vertel

Deel
Lees GENESIS 26

GENESIS 26:2 Die Boodskap (DB)

Daar het die Here vir Isak gesê: “Moenie Egipte toe gaan nie. Bly net hier in die land waarvan Ek jou vertel het.

Deel
Lees GENESIS 26

GENESIS 26:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar verskyn die HERE aan Isak en sê: “Moenie Egipte toe gaan nie. Bly hier waar Ek vir jou sê.

Deel
Lees GENESIS 26
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's