GENESIS 26:12
GENESIS 26:12 Bybel vir almal (ABA)
Isak het koring gesaai in daardie land en hy het daardie jaar 100 maal meer koring gekry as wat hy gesaai het. Die Here het hom geseën
Deel
Lees GENESIS 26GENESIS 26:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Isak het toe in dié land gesaai en daardie jaar honderdvoudig gewen, want die HERE het hom geseën.
Deel
Lees GENESIS 26GENESIS 26:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Isak het in daardie gebied gesaai, en daardie jaar het die saad honderdvoudig geskiet. Die Here het hom voorspoedig gemaak
Deel
Lees GENESIS 26GENESIS 26:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Isak het in daardie landstreek gesaai, en hy het dié jaar honderdvoudig geoes. So het die HERE hom geseën.
Deel
Lees GENESIS 26GENESIS 26:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het Isak in daardie land gesaai en in dieselfde jaar honderdvoudig ontvang, en die HERE het hom geseën.
Deel
Lees GENESIS 26