GENESIS 26:1
GENESIS 26:1 Bybel vir almal (ABA)
Daar was weer hongersnood in die land, soos dit was in die tyd toe Abraham gelewe het. Isak het na Abimelek toe gegaan. Abimelek was die koning van die Filistyne in die land Gerar.
GENESIS 26:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN daar was hongersnood in die land, buiten die eerste hongersnood wat in die dae van Abraham gewees het. Daarom het Isak getrek na Abiméleg, die koning van die Filistyne, na Gerar.
GENESIS 26:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Na die eerste hongersnood vroeër in Abraham se tyd was daar weer 'n hongersnood in die land. Isak het toe na Gerar toe getrek, na koning Abimelek van die Filistyne toe.
GENESIS 26:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar was hongersnood in die land, afgesien van die eerste hongersnood wat daar was in die tyd van Abraham. Isak het toe na Gerar, na Abimeleg, die koning van die Filistyne, gegaan.
GENESIS 26:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar was hongersnood in die land, behalwe die eerste hongersnood wat in die dae van Abraham was. Isak het na Abimeleg, die koning van die Filistyne, gegaan na Gerar.