GENESIS 24:52
GENESIS 24:52 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Abraham se slaaf hoor wat hulle sê, het hy diep voor die Here gebuig.
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:52 Bybel vir almal (ABA)
Toe Abraham se slaaf hoor wat hulle sê, het hy gebuig voor die Here.
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:52 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe die dienaar van Abraham hulle woorde hoor, het hy hom voor die HERE neergebuig na die aarde toe.
Deel
Lees GENESIS 24