GENESIS 24:49
GENESIS 24:49 Bybel vir almal (ABA)
En nou, as julle goed wil wees vir my eienaar, sê dit vir my. Of as julle nie wil nie, sê dit ook vir my, sodat ek kan weet wat ek moet doen.”
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:49 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As julle dan nou guns en trou aan my heer wil bewys, sê dit vir my; en so nie, sê dit vir my, dat ek regs of links kan gaan.
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:49 Afrikaans 1983 (AFR83)
“As u nou u verantwoordelikheid as familie teenoor my eienaar wil nakom, sê my dan. As u weier, sê my dit sodat ek kan omdraai, waarheen ook al.”
Deel
Lees GENESIS 24