GENESIS 24:42
GENESIS 24:42 Bybel vir almal (ABA)
Ek het vandag by die fontein gekom en ek het gebid: ‘Here, God van my eienaar Abraham, help my om reg te kry wat ek moet doen.
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:42 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het toe vandag by die fontein gekom en gesê: HERE, God van Abraham, my heer, as U dan my weg waar ek op gaan, voorspoedig wil maak
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:42 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Toe ek vandag by die fontein kom, het ek gebid: Here, God van Abraham wie se slaaf ek is, laat my tog slaag in my onderneming.
Deel
Lees GENESIS 24