GENESIS 24:41
GENESIS 24:41 Bybel vir almal (ABA)
As jy by my familie kom en hulle wil haar nie vir jou gee nie, dan kan jy nie doen wat jy vir my belowe het nie.’
GENESIS 24:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan sal jy ontslae wees van die eed aan my: as jy by my geslag kom en hulle haar aan jou nie wil gee nie, dan is jy ontslae van die eed aan my.
GENESIS 24:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy sal slegs van jou eed vrygestel wees as jy na my familie toe gaan en hulle nie instem nie. Dan is jy vry.’
GENESIS 24:41 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Net dan sal jy vry wees van die eed aan my – as jy na my grootfamilie gaan en hulle gee haar nie aan jou nie. Jy sal dan vry wees van die eed aan my.’
GENESIS 24:41 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dan sal jy van hierdie my eed ontslae raak as jy by my familie kom; en as hulle jou nie een gee nie, sal jy vry wees van my eed.