GENESIS 24:36
GENESIS 24:36 Bybel vir almal (ABA)
“My eienaar se vrou Sara het 'n seun gekry toe sy al oud was, en Abraham het vir die seun alles gegee wat hy het.
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Sara, die vrou van my heer, het vir my heer 'n seun gebaar nadat sy al oud was; en hy het aan hom alles oorgegee wat hy besit.
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sara, die vrou van my eienaar, het op gevorderde leeftyd vir hom 'n seun in die wêreld gebring, en hy is die erfgenaam.
Deel
Lees GENESIS 24