GENESIS 24:33
GENESIS 24:33 Bybel vir almal (ABA)
Hulle bring toe ook vir die man kos, maar hy sê: “Ek mag nie eet nie, ek moet eers vertel hoekom ek gekom het.” En Laban sê: “Praat.”
GENESIS 24:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop het hulle ete voor hom neergesit; maar hy het gesê: Ek sal nie eet voordat ek my saak voorgedra het nie. En hy antwoord: Spreek maar.
GENESIS 24:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hulle vir die man kos bring om te eet, sê hy: “Ek sal nie eet voor ek my opdrag uitgevoer het nie.” Laban het gesê: “Praat gerus!”
GENESIS 24:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is vir hom iets te ete voorgesit, maar het hy gesê: “Ek sal nie eet voordat ek my saak gestel het nie.” Laban het geantwoord: “Praat maar!”
GENESIS 24:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daar is vleis voor hom voorgesit om te eet, maar hy het gesê: Ek sal nie eet voordat ek my opdrag vertel het nie. En hy sê: Spreek voort.