GENESIS 24:3
GENESIS 24:3 Bybel vir almal (ABA)
en belowe voor die Here, die God van die hemel en die aarde. Belowe dat jy nie my seun sal laat trou met 'n dogter van die Kanaäniete tussen wie ek woon nie.
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dat ek jou kan laat sweer by die HERE, die God van die hemel en die God van die aarde, dat jy vir my seun geen vrou sal neem uit die dogters van die Kanaäniete onder wie ek woon nie
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
dat jy vir my met 'n eed in die Naam van die Here die God van die hemel en die aarde kan beloof dat jy nie my seun sal laat trou met 'n dogter van die Kanaäniete by wie ek nou woon nie
Deel
Lees GENESIS 24