GENESIS 24:24
GENESIS 24:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“My pa se naam is Betuel,” antwoord sy. “My oupa en ouma is Nahor en Milka.
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:24 Bybel vir almal (ABA)
Sy het vir hom gesê: “Ek is 'n dogter van Betuel. Hy is die seun van Milka en Nahor.
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe antwoord sy hom: Ek is die dogter van Bétuel, die seun van Milka wat sy vir Nahor gebaar het.
Deel
Lees GENESIS 24