GENESIS 24:2
GENESIS 24:2 Bybel vir almal (ABA)
Abraham het vir sy hoofslaaf, die slaaf wat al sy goed opgepas het, gesê: “Sit asseblief jou hand onder my heup
GENESIS 24:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Abraham aan sy dienaar, die oudste van sy huis wat die opsig gehad het oor al sy goed: Lê tog jou hand onder my heup
GENESIS 24:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Abraham het vir sy slaaf gesê, vir die vernaamste in sy huis, die een wat in beheer was van sy besittings: “Sit jou hand onder my heup
GENESIS 24:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Abraham het vir sy slaaf, die oudste in sy huis, wat beheer gehad het oor alles wat aan hom behoort, gesê: “Plaas jou hand onder my heup
GENESIS 24:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Abraham aan sy oudste dienaar van sy huis wat oor alles wat hy het regeer: Sit tog jou hand onder my heup.