GENESIS 23:17
GENESIS 23:17 Bybel vir almal (ABA)
So het Efron sy grond in Makpela verkoop. Dit was die grond oorkant Mamre, die grond en die grot en al die bome daarop.
GENESIS 23:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So het dan die stuk grond van Efron wat in Magpéla teenoor Mamre lê, die stuk grond en die spelonk wat daarin is, en al die bome op die stuk grond wat op die ganse gebied daarvan rondom staan
GENESIS 23:17-18 Afrikaans 1983 (AFR83)
So het die stuk grond van Efron in Makpela waarop die grot is en wat oos van Mamre geleë is, Abraham se eiendom geword in die teenwoordigheid van die Hetiete en almal wat by die stadspoort inkom: die grond met die grot daarop en al die bome op die grond, sover as die grense daarvan gestrek het.