GENESIS 22:23
GENESIS 22:23 Bybel vir almal (ABA)
Betuel was die pa van Rebekka. Milka het hierdie ag seuns gekry vir Nahor, Abraham se broer.
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
(En Bétuel was die vader van Rebekka.) Hierdie agt het Milka vir Nahor, die broer van Abraham, gebaar.
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Betuel was die pa van Rebekka. Milka het hierdie ag seuns in die wêreld gebring vir Abraham se broer Nahor.
Deel
Lees GENESIS 22