GENESIS 2:20
GENESIS 2:20 Bybel vir almal (ABA)
Die mens het name gegee vir al die mak diere, die voëls en die wilde diere, maar vir homself kon hy nie 'n maat kry om hom te help nie.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So het die mens dan name gegee aan al die vee en aan die voëls van die hemel en aan al die wilde diere van die veld, maar vir die mens het hy geen hulp gevind wat by hom pas nie.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die mens gee toe name vir al die mak diere, die voëls en die wilde diere, maar vir homself het hy nie 'n helper, 'n gelyke, gekry nie.
Deel
Lees GENESIS 2