YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 2:15

GENESIS 2:15 Bybel vir almal (ABA)

Die Here God het die mens in die Eden-tuin laat woon om daarin te werk en dit op te pas.

Deel
Lees GENESIS 2

GENESIS 2:15 Bybel vir almal (ABA)

Die Here God het die mens in die Eden-tuin laat woon om daarin te werk en dit op te pas.

Deel
Lees GENESIS 2

GENESIS 2:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe het die HERE God die mens geneem en hom in die tuin van Eden gestel om dit te bewerk en te bewaak.

Deel
Lees GENESIS 2

GENESIS 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here God het die mens in die tuin laat woon om dit te bewerk en op te pas.

Deel
Lees GENESIS 2

GENESIS 2:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE God het die mens geneem en hom in die tuin van Eden geplaas om dit te bewerk en op te pas.

Deel
Lees GENESIS 2

GENESIS 2:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE God het die mens geneem en hom in die tuin van Eden gesit om dit te bewerk en te bewaak.

Deel
Lees GENESIS 2

GENESIS 2:15 Die Boodskap (DB)

Die Here God het die mens in die tuin gesit sodat hy dit kon bewerk en oppas.

Deel
Lees GENESIS 2

GENESIS 2:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE God het die mens in die Tuin van Eden aangestel om dit te bewerk en te versorg.

Deel
Lees GENESIS 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's