GENESIS 2:11
GENESIS 2:11 Bybel vir almal (ABA)
Die naam van die een rivier was Pison. Hierdie rivier het om die hele Gawila-land gevloei. Daar was goud
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die naam van die eerste is die Pison. Dit is hy wat om die hele land Háwila loop waar die goud is.
Deel
Lees GENESIS 2GENESIS 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die eerste rivier is die Pison en dit loop rondom die hele Gawila, waar daar goud is.
Deel
Lees GENESIS 2