GENESIS 19:7
GENESIS 19:7 Bybel vir almal (ABA)
en vir hulle gesê: “My broers, asseblief, moenie 'n verkeerde ding doen nie.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en sê: My broers, moet tog nie kwaad doen nie.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
het hy gesê: “Nee, vriende! Moenie so 'n verkeerde ding doen nie.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het gesê: “My broers, moet asseblief nie iets slegs doen nie!
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het gesê: Ek smeek julle broeders, moenie so iets goddeloos doen nie.
Deel
Lees GENESIS 19