GENESIS 19:32
GENESIS 19:32 Bybel vir almal (ABA)
Kom ons gee vir Pa wyn om te drink en dan slaap ons by hom, sodat ons kinders kan kry van hom.”
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kom, laat ons aan ons vader wyn gee om te drink en met hom gemeenskap hou, sodat ons deur ons vader 'n geslag in die lewe kan hou.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kom ons maak vir Pa dronk en dan slaap ons by hom sodat ons by hom kinders kan hê.”
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kom ons laat ons pa wyn drink, sodat ons by hom kan gaan lê, en ons uit ons pa 'n nageslag in die lewe kan bring.”
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kom, laat ons ons vader wyn laat drink, en ons sal met hom gemeenskap hê, sodat ons die saad van ons vader kan bewaar.
Deel
Lees GENESIS 19