GENESIS 19:25
GENESIS 19:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
En God het die stede en die hele vlakte verwoes en al hulle inwoners om die lewe gebring; selfs die plante in die omgewing is uitgeroei.
GENESIS 19:25 Bybel vir almal (ABA)
Hy het daardie stede verwoes, en die hele suide van die Jordaan-vallei, ook al die mense wat in die stede gewoon het, en al die plante.
GENESIS 19:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Hy het hierdie stede omgekeer en die hele Jordaanstreek, ook al die inwoners van die stede en wat op die grond groei.
GENESIS 19:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het hierdie stede verwoes en die hele Jordaanstreek – al die inwoners van die stede en ook wat uit die grond spruit.
GENESIS 19:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het daardie stede omgekeer en die hele vlakte en al die inwoners van die stede en wat op die grond gegroei het.