GENESIS 19:21
GENESIS 19:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het hom geantwoord: “Kyk, Ek sal jou ook in hierdie saak tegemoetkom deur nie die dorp waarvan jy praat, te verwoes nie.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:21 Die Boodskap (DB)
Hy het toe geantwoord: “Goed dan, julle kan daarheen vlug. Ek sal aan julle dink en die dorpie nie verwoes nie.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Goed,” sê die engel, “ek sal aan jou versoek voldoen. Ek sal die klein dorpie spaar.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:21 Bybel vir almal (ABA)
Die engel sê toe vir Lot: “Goed, jy mag dit ook doen. Ek sal nie daardie stad verwoes nie.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir hom: Kyk, Ek neem jou ook in hierdie saak in guns aan, sodat Ek die stad waarvan jy gespreek het, nie sal omkeer nie.
Deel
Lees GENESIS 19