GENESIS 19:11
GENESIS 19:11 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het al die mans wat voor die huis was, blind laat word, die jong mans en die ou mans, sodat hulle nie die deur van die huis kon kry nie.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe slaan hulle die manne wat by die ingang van die huis was, klein en groot, met blindheid, sodat hulle tevergeefs na die ingang gesoek het.
Deel
Lees GENESIS 19GENESIS 19:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
en die mans buite by die deur, oud en jonk, laat blind word sodat hulle nie die deur kon kry nie.
Deel
Lees GENESIS 19