GENESIS 18:29
GENESIS 18:29 Bybel vir almal (ABA)
Abraham het nog 'n maal met die Here gepraat en gesê: “Miskien is daar 40 goeie mense.” En die Here het gesê: “As daar 40 is, dan sal Ek dit nie doen nie.”
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het nog verder met Hom gespreek en gesê: Miskien sal daar veertig gevind word. En Hy antwoord: Ek sal dit ter wille van die veertig nie doen nie.
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe praat Abraham weer met die Here: “Miskien sal daar veertig gevind word,” en die Here sê: “Ook oor veertig sal Ek dit nie doen nie.”
Deel
Lees GENESIS 18