GENESIS 18:13
GENESIS 18:13 Bybel vir almal (ABA)
Die Here vra toe vir Abraham: “Hoekom het Sara gelag en gedink sy kan nie meer 'n kind kry nie?
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê die HERE vir Abraham: Waarom het Sara daar gelag en gedink: Sou ek ook werklik baar nou dat ek oud geword het?
Deel
Lees GENESIS 18GENESIS 18:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe vra die Here vir Abraham: “Waarom lag Sara? Waarom dink sy: sal ek werklik 'n kind in die wêreld bring noudat ek oud is?
Deel
Lees GENESIS 18