GENESIS 16:15
GENESIS 16:15 Bybel vir almal (ABA)
Hagar het 'n seun gekry vir Abram. Abram het hom Ismael genoem.
Deel
Lees GENESIS 16GENESIS 16:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hagar het vir Abram 'n seun gebaar; en Abram het sy seun wat Hagar gebaar het, Ismael genoem.
Deel
Lees GENESIS 16GENESIS 16:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hagar het vir Abram 'n seun in die wêreld gebring, en Abram het sy seun wat Hagar in die wêreld gebring het, Ismael genoem.
Deel
Lees GENESIS 16GENESIS 16:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hagar het vir Abram 'n seun in die wêreld gebring, en Abram het sy seun wat Hagar in die wêreld gebring het, Ismael genoem.
Deel
Lees GENESIS 16GENESIS 16:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hagar het vir Abram 'n seun gebaar, en Abram het sy seun, wat Hagar gebaar het, Ismael genoem.
Deel
Lees GENESIS 16