GENESIS 16:10
GENESIS 16:10 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal jou nageslag baie groot maak. Hulle sal so baie wees dat niemand hulle sal kan tel nie.”
Deel
Lees GENESIS 16GENESIS 16:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verder sê die Engel van die HERE vir haar: Ek sal jou nageslag grootliks vermeerder, sodat dit vanweë die menigte nie getel kan word nie.
Deel
Lees GENESIS 16GENESIS 16:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Verder het die Engel van die Here vir haar gesê: “Ek sal jou nageslag so baie maak dat hulle te veel sal wees om te tel.”
Deel
Lees GENESIS 16