GENESIS 13:8
GENESIS 13:8 Bybel vir almal (ABA)
Abram sê toe vir Lot: “Ek en jy moenie met mekaar stry en rusie maak nie, en ook nie my skaapwagters met joune nie, want ons is familie.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Abram vir Lot: Laat daar tog geen twis wees tussen my en jou, en tussen my wagters en jou wagters nie; ons is mos broers.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Abram vir Lot: “Daar behoort nie 'n getwis te wees tussen my en jou en tussen my veewagters en joune nie, want ons is familie.
Deel
Lees GENESIS 13