GENESIS 11:29
GENESIS 11:29 Bybel vir almal (ABA)
Abram en Nahor het altwee getrou. Abram se vrou was Sarai, en Nahor se vrou was Milka. Milka was Haran se dogter. Haran se ander dogter was Jiska.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Abram en Nahor het vir hulle vroue geneem. Die naam van Abram se vrou was Sarai, en die naam van Nahor se vrou was Milka, die dogter van Haran, die vader van Milka en die vader van Jiska.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Abram het getrou en Nahor ook: Abram se vrou se naam was Sarai en dié van Nahor se vrou was Milka, 'n dogter van Haran wat nie net die vader van Milka was nie, maar ook van Jiska.
Deel
Lees GENESIS 11