GENESIS 11:19
GENESIS 11:19 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het Peleg nog 209 jaar gelewe. Hy het ook ander seuns en dogters gehad.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Peleg het ná die geboorte van Rehu nog tweehonderd-en-nege jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Peleg het na die geboorte van Reü nog 209 jaar geleef en het seuns en dogters gehad.
Deel
Lees GENESIS 11