GENESIS 11:10
GENESIS 11:10 Bybel vir almal (ABA)
Hier is die lys van Sem se nageslag. Sem was 100 jaar oud toe hy pa geword het van Arpaksad. Dit was twee jaar ná die watervloed.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIT is die stamboom van Sem: Toe Sem honderd jaar oud was, het hy die vader van Arpágsad geword, twee jaar ná die vloed.
Deel
Lees GENESIS 11GENESIS 11:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hier volg die familieregister van Sem. Toe Sem 100 was, het hy die vader geword van Arpaksad, twee jaar na die oorstroming.
Deel
Lees GENESIS 11