YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 1:4

GENESIS 1:4 Bybel vir almal (ABA)

God het gesien die lig is goed. Hy het die lig en die donker van mekaar geskei.

Deel
Lees GENESIS 1

GENESIS 1:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe sien God dat die lig goed was. En God het skeiding gemaak tussen die lig en die duisternis

Deel
Lees GENESIS 1

GENESIS 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en die donker van mekaar geskei.

Deel
Lees GENESIS 1

GENESIS 1:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

God het gesien dat die lig goed was. God het toe die lig en die donker van mekaar geskei.

Deel
Lees GENESIS 1

GENESIS 1:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

God het gesien dat die lig goed was, en God het die lig van die duisternis geskei.

Deel
Lees GENESIS 1

GENESIS 1:4 Die Boodskap (DB)

Skielik was daar oral lig. God was baie tevrede met die lig wat Hy gemaak het. Hy het dit apart van die donkerte gehou.

Deel
Lees GENESIS 1

GENESIS 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die lig was vir God goed. Daarop het God die lig en die donkerte van mekaar geskei.

Deel
Lees GENESIS 1

GENESIS 1:4

GENESIS 1:4 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's