YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 1:31

GENESIS 1:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe sien God alles wat Hy gemaak het, en — dit was baie goed. En dit was aand en dit was môre, die sesde dag.

Deel
Lees GENESIS 1

GENESIS 1:31 Bybel vir almal (ABA)

God het toe gekyk na alles wat Hy gemaak het, en dit was baie goed. Dit het aand geword en daarna het dit oggend geword. Dit was die sesde dag.

Deel
Lees GENESIS 1

GENESIS 1:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe sien God alles wat Hy gemaak het, en — dit was baie goed. En dit was aand en dit was môre, die sesde dag.

Deel
Lees GENESIS 1

GENESIS 1:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het God gekyk na alles wat Hy gemaak het, en dit was baie goed. Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die sesde dag.

Deel
Lees GENESIS 1

GENESIS 1:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

God het na alles gekyk wat Hy gemaak het, en kyk, dit was baie goed. En dit was aand en dit was oggend – die sesde dag.

Deel
Lees GENESIS 1

GENESIS 1:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

God het na alles gekyk wat Hy gemaak het, en gesien dit was baie goed. Dit was aand en dit was môre, die sesde dag.

Deel
Lees GENESIS 1

GENESIS 1:31 Die Boodskap (DB)

God het alles wat Hy gemaak het, goed bekyk en Hy was baie tevrede daarmee. Dit het toe nag geword en weer dag. Dit was die sesde dag van die skepping.

Deel
Lees GENESIS 1

GENESIS 1:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het na sy handewerk gekyk en dit was baie goed. Dit alles het God op die sesde dag gemaak.

Deel
Lees GENESIS 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's