GENESIS 1:30
GENESIS 1:30 Bybel vir almal (ABA)
Die gras en die groen plante is kos vir al die wilde diere, vir die voëls en al die ander diere wat op die aarde lewe.” Dit het gebeur.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar aan al die diere van die aarde en al die voëls van die hemel en al die kruipende diere op die aarde, waarin 'n lewende siel is, gee Ek al die groen plante as voedsel. En dit was so.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar aan die wilde diere op die aarde en aan die voëls in die lug en aan die diere wat op die aarde kruip, aan alles wat leef, gee Ek al die groen plante as kos.” So het dit gebeur.
Deel
Lees GENESIS 1