GENESIS 1:25
GENESIS 1:25 Bybel vir almal (ABA)
God het die diere op die aarde gemaak, wilde diere, mak diere en diere wat kruip. God het gesien dit is goed.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En God het die wilde diere van die aarde gemaak volgens hulle soorte en die vee volgens hulle soorte en al die diere wat op die grond kruip, volgens hulle soorte. Toe sien God dat dit goed was.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het die wilde diere op die aarde gemaak, elkeen na sy aard; ook die mak diere, elkeen na sy aard; en ook al die diere wat kruip, elkeen na sy aard. En God het gesien dit is goed.
Deel
Lees GENESIS 1