GENESIS 1:24
GENESIS 1:24 Bybel vir almal (ABA)
God het gesê: “Daar moet baie soorte diere op die aarde wees – mak diere, diere wat kruip en wilde diere.” Dit het toe gebeur.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En God het gesê: Laat die aarde lewende wesens voortbring volgens hulle soorte: vee, kruipende diere en wilde diere van die aarde volgens hulle soorte. En dit was so.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het God gesê: “Laat die aarde lewende wesens voortbring, elkeen na sy aard: mak diere, diere wat kruip, wilde diere, elkeen na sy aard.” So het dit gebeur.
Deel
Lees GENESIS 1