GENESIS 1:12
GENESIS 1:12 Bybel vir almal (ABA)
Daar het plante op die aarde gegroei – groen plante wat hulle eie saad dra, en bome wat hulle eie saad in die vrugte dra. God het gesien dit is goed.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die aarde het voortgebring grasspruitjies, plante wat saad gee volgens hulle soorte en bome wat vrugte dra, waarin hulle saad is, volgens hulle soorte. Toe sien God dat dit goed was.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die aarde het groen plante laat uitspruit wat elkeen na sy aard saad gee, en bome wat vrugte dra met die saad daarin, elkeen na sy aard. En God het gesien dit is goed.
Deel
Lees GENESIS 1