GALASIËRS 5:4
GALASIËRS 5:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle wat dink God sal julle vryspreek omdat julle doen wat die wette sê, julle is nie meer by Christus nie. Julle het God se genade verloor.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle wat geregverdig wil wees deur die wet, is losgemaak van Christus; julle het van die genade verval.
Deel
Lees GALASIËRS 5GALASIËRS 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle wat van julle sonde vrygespreek wil word deur die wet te onderhou, julle het julle band met Christus verbreek, julle het die genade van God verbeur.
Deel
Lees GALASIËRS 5