GALASIËRS 4:6
GALASIËRS 4:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
En omdat julle sy kinders is, het God die Gees van sy Seun gestuur om in ons te lewe. Die Gees in ons roep voortdurend na God: “Abba!” – wat die Aramese woord is vir “Vader”.
Deel
Lees GALASIËRS 4GALASIËRS 4:6 Bybel vir almal (ABA)
Omdat ons God se kinders is, het God sy Seun se Gees, die Heilige Gees, in ons harte gestuur, en die Gees sê in ons harte dat God ons Vader is.
Deel
Lees GALASIËRS 4GALASIËRS 4:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En omdat julle kinders is, het God die Gees van sy Seun in julle harte uitgestuur, en Hy roep: Abba, Vader!
Deel
Lees GALASIËRS 4