GALASIËRS 4:5 - Compare All Versions
GALASIËRS 4:5 ABA (Bybel vir almal)
Ons was slawe van die wette, maar God het sy Seun gestuur om ons vry te maak. So het God ons aangeneem, en ons het sy kinders geword.
Deel
GALASIËRS 4 ABAGALASIËRS 4:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
om die wat onder die wet was, los te koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ontvang.
GALASIËRS 4:5 AFR83 (Afrikaans 1983)
om ons, wat aan die wet onderworpe was, los te koop sodat ons as kinders van God aangeneem kon word.
GALASIËRS 4:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
sodat Hy dié onder die wet kon loskoop, sodat ons as sy kinders aangeneem kon word.
GALASIËRS 4:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
om die wat onder die wet was, los te koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ontvang.
GALASIËRS 4:5 DB (Die Boodskap)
Christus het gesorg dat ons nou as God se kinders aangeneem word. Ons is nie langer weeskinders nie.
Deel
GALASIËRS 4 DBGALASIËRS 4:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
sodat Hy hulle wat onder die wet is, kan vrykoop, ja, sodat ons tot kinders aangeneem kan word.
Deel
GALASIËRS 4 NLV