GALASIËRS 4:24
GALASIËRS 4:24 Bybel vir almal (ABA)
Die verhaal van hierdie twee vroue beteken meer. Hulle is soos twee verbonde. Die een vrou Hagar is soos die verbond wat die Here op Sinai-berg gemaak het. Hierdie verbond maak dat mense slawe van wette word.
GALASIËRS 4:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is sinnebeelde, want dié vroue staan vir twee verbonde: een, van die berg Sinai afkomstig, wat vir die slawerny kinders baar — dit is Hagar
GALASIËRS 4:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Mens moet dit figuurlik verstaan. Die twee vroue staan vir twee verbonde. Die een is by Sinaiberg gesluit en bring slawe voort. Dié verbond is Hagar.
GALASIËRS 4:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Om dit allegories te stel: Hierdie twee vroue verteenwoordig twee verbonde: die een wat van die berg Sinai af kom, bring slawe voort; dit is Hagar.
GALASIËRS 4:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Watter dinge is 'n gelykenis, want dit is die twee verbonde; die een van die berg Sinai af, wat tot slawerny voortspruit, dit is Agar.