GALASIËRS 4:17
GALASIËRS 4:17 Bybel vir almal (ABA)
Daardie mense by julle wil vir julle baie dinge doen, maar dit is verkeerde dinge. Hulle wil julle weghou van my, want hulle wil hê julle moet vir hulle dinge doen.
GALASIËRS 4:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle ywer vir julle is nie goed nie, maar hulle wil ons buitesluit, sodat julle vir hulle kan ywer.
GALASIËRS 4:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daardie mense se ywer vir julle is nie met suiwer bedoelings nie. Hulle wil julle van my losmaak sodat julle julle vir hulle saak sal beywer.
GALASIËRS 4:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle beywer hulle nie met goeie bedoelings vir julle nie; inteendeel, hulle wil julle van my af weghou, sodat julle julle vir húlle kan beywer.
GALASIËRS 4:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle raak jou ywerig, maar nie goed nie; ja, hulle sou julle uitsluit, sodat julle hulle kon aantas.
GALASIËRS 4:17 Die Boodskap (DB)
Weet julle, daardie vals predikers wat nou by julle optree, maak net asof hulle vir julle omgee. Maar hulle draai julle eintlik ’n rat voor die oë. Hulle misbruik net julle goedheid tot hulle eie voordeel. Hulle wil net hê julle moet hulle op die hande dra en ’n groot ophef van hulle maak. Julle moet oppas vir hulle!