GALASIËRS 4:12
GALASIËRS 4:12 Bybel vir almal (ABA)
Vriende, ek vra baie mooi vir julle: Julle moet word soos ek, want ek het voorheen geword soos julle. Julle was toe goed vir my.
Deel
Lees GALASIËRS 4GALASIËRS 4:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Broeders, ek bid julle, word soos ek, want ek is ook soos julle. Julle het my geen onreg aangedoen nie
Deel
Lees GALASIËRS 4GALASIËRS 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek smeek julle, broers: Word soos ek, soos ek my ook met julle vereenselwig het. Julle het my nooit sleg behandel nie.
Deel
Lees GALASIËRS 4