GALASIËRS 3:6 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
GALASIËRS 3:6 AFR83 (Afrikaans 1983)
So was dit ook met Abraham: “Hy het in God geglo, en God het hom vrygespreek.”
GALASIËRS 3:6 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Net soos Abraham in God geglo het, en dit is hom tot geregtigheid gereken.
GALASIËRS 3:6 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
So was dit ook met Abraham: “Hy het God geglo en God het hom vrygespreek.”
Deel
GALASIËRS 3 NLVGALASIËRS 3:6 DB (Die Boodskap)
Dink aan Abraham. Hy het in God geglo. Daarom was sy verhouding met Hom reg.
Deel
GALASIËRS 3 DBGALASIËRS 3:6 ABA (Bybel vir almal)
Dit het ook met Abraham gebeur: Hy het God geglo en God het hom vrygespreek van sy sonde.
Deel
GALASIËRS 3 ABAGALASIËRS 3:6 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Soos van Abraham gesê is: “Abraham het God geglo, en God het sy geloof vir hom as regverdiging gereken.”
GALASIËRS 3:6 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Net soos Abraham God geglo het, en dit is hom tot geregtigheid gereken.