GALASIËRS 3:3
GALASIËRS 3:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie so dom wees nie! Toe julle begin glo het, het die Heilige Gees in julle begin werk, maar nou wil julle die werk met julle eie krag klaarmaak.
Deel
Lees GALASIËRS 3GALASIËRS 3:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Is julle so onverstandig? Nadat julle met die Gees begin het, eindig julle nou met die vlees?
Deel
Lees GALASIËRS 3GALASIËRS 3:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Is julle dan so sonder begrip? Julle het met die Gees begin; wil julle nou in eie krag eindig?
Deel
Lees GALASIËRS 3