GALASIËRS 1:9
GALASIËRS 1:9 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê weer vir julle: Julle het die goeie boodskap by my gehoor, en God sal elkeen straf wat 'n ander boodskap preek!
GALASIËRS 1:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos ons vantevore gesê het, sê ek nou ook weer: As iemand julle 'n evangelie verkondig in stryd met die wat julle ontvang het, laat hom 'n vervloeking wees!
GALASIËRS 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons het dit voorheen al gesê en ek sê dit nou weer: As iemand aan julle 'n evangelie verkondig wat in stryd is met die evangelie wat julle ontvang het – die vloek van God sal hom tref!
GALASIËRS 1:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Soos ons vantevore gesê het, sê ek nou weer: As iemand aan julle 'n evangelie verkondig wat in stryd is met wat julle ontvang het, laat hom vervloek wees!
GALASIËRS 1:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soos ons vroeër gesê het, so sê ek nou weer: As iemand julle 'n ander evangelie verkondig as wat julle ontvang het, laat hom vervloek wees.