GALASIËRS 1:15
GALASIËRS 1:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Maar toe het God besluit – Hy wat my al voor my geboorte gekies het en my deur sy genade geroep het
Deel
Lees GALASIËRS 1GALASIËRS 1:15 Bybel vir almal (ABA)
Maar God het my gekies voordat ek gebore is. Hy was baie goed vir my en Hy het my 'n apostel gemaak. Hy het besluit
Deel
Lees GALASIËRS 1GALASIËRS 1:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar toe dit God behaag het, wat my afgesonder het van die skoot van my moeder af en deur sy genade geroep het
Deel
Lees GALASIËRS 1GALASIËRS 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar God het my al voor my geboorte vir Hom afgesonder, en Hy het my in sy genade geroep. Toe Hy in sy goedheid besluit het
Deel
Lees GALASIËRS 1GALASIËRS 1:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe God dit egter goedgevind het – Hy wat my afgesonder het van voor my geboorte af en my deur sy genade geroep het
Deel
Lees GALASIËRS 1