ESRA 3:4
ESRA 3:4 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het die Hutte-fees gevier soos die wette gesê het. Hulle het elke dag al die brand-offers gebring wat hulle moes bring.
Deel
Lees ESRA 3ESRA 3:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het die huttefees gehou soos geskrywe staan, en brandoffers dag vir dag volgens die getal, na die eis van elke dag, soos voorgeskrywe was
Deel
Lees ESRA 3ESRA 3:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het ook die huttefees gevier soos dit voorgeskryf is en elke dag die vasgestelde hoeveelheid brandoffers gebring.
Deel
Lees ESRA 3ESRA 3:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het ook die Huttefees gevier soos voorgeskryf, en die aantal daaglikse brandoffers soos voorgeskryf vir elke dag
Deel
Lees ESRA 3ESRA 3:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle het ook die huttefees gehou, soos geskrywe is, en die daaglikse brandoffers volgens getal gebring, volgens die gebruik, soos die verpligting van elke dag vereis word
Deel
Lees ESRA 3